Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W1522264270> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 49 of
49
with 100 items per page.
- W1522264270 endingPage "99" @default.
- W1522264270 startingPage "85" @default.
- W1522264270 abstract "Die tersydestelling van vonnisse by wyse van toestemming - 'n kritiese ontledingAs algemene gemeenregtelike reel word 'n Suid-Afrikaanse hof functus officio nadat 'n finale uitspraak gelewer is en het die hof daarna geen bevoegdheid om die uitspraak te wysig, ter syde te stel of aan te vul nie. Daar word egter in sowel die hooggeregshof as die landdroshowe voorsiening gemaak vir die tersydestelling van vonnisse in sekere beperkte omstandighede. In die hooggeregshof kan 'n vonnis gewysig of tersyde gestel word ingevolge reel 31(2)(b), reel 42 of die gemenereg. In die landdroshowe kan 'n vonnis gewysig of tersyde gestel word ingevolge die gronde uiteengesit in artikel 36, saamgelees met reel 49, wat die prosedure uiteensit wat gevolg moet word ten einde vonnisse tersyde te stel.In alle gevalle moet 'n applikant kan aantoon dat daar 'n voldoende of goeie rede is om die vonnis tersyde te stel. Dit behels eerstens die verskaffing van 'n redelike en aanvaarbare verduideliking vir sy verstek en tweedens dat hy op die meriete van die hoofaksie 'n bona fide verweer het wat prima facie oor 'n gedeeltelike vooruitsig op sukses beskik. Hierdie beginsels is verder uitgebrei in die landdroshowe waar reel 49(5) voorsiening maak dat 'n vonnis tersyde gestel kan word op grond van die toestemming van die vonnisskuldeiser. Hierdie bepaling het tot 'n aantal teenstrydige beslissings aanleiding gegee wat uitgeloop het op 'n situasie waar daar tans verskillende benaderings gevolg word in die hoe en landdroshowe.Hierdie artikel fokus op die algemene beginsels van toepassing op die tersydestelling van vonnisse by wyse van toestemming in die Suid-Afrikaanse siviele prosesreg. Dit bevat voorts 'n kritiese ontleding van die verskillende beslissings wat daarop betrekking het en die huidige posisie in verband met die verskillende benaderings wat in die hooggeregshof en landdroshowe gevolg word. Sekere aanbevelings word gemaak ten einde die huidige posisie reg te stel deur voorsiening te maak vir eenvormigheid in die benadering ten aansien van die tersydestelling van vonnisse by wyse van toestemming." @default.
- W1522264270 created "2016-06-24" @default.
- W1522264270 creator A5040876265 @default.
- W1522264270 date "2014-01-01" @default.
- W1522264270 modified "2023-09-26" @default.
- W1522264270 title "Rescission of judgments by consent – a critical analysis" @default.
- W1522264270 hasPublicationYear "2014" @default.
- W1522264270 type Work @default.
- W1522264270 sameAs 1522264270 @default.
- W1522264270 citedByCount "0" @default.
- W1522264270 crossrefType "journal-article" @default.
- W1522264270 hasAuthorship W1522264270A5040876265 @default.
- W1522264270 hasConcept C138885662 @default.
- W1522264270 hasConcept C142362112 @default.
- W1522264270 hasConcept C27206212 @default.
- W1522264270 hasConceptScore W1522264270C138885662 @default.
- W1522264270 hasConceptScore W1522264270C142362112 @default.
- W1522264270 hasConceptScore W1522264270C27206212 @default.
- W1522264270 hasIssue "1" @default.
- W1522264270 hasLocation W15222642701 @default.
- W1522264270 hasOpenAccess W1522264270 @default.
- W1522264270 hasPrimaryLocation W15222642701 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W133677821 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W1484865403 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W1485677816 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W15051537 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W1574872728 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W165172244 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W1688745179 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W180016067 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W2166158944 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W2264008052 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W2271972385 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W2334409955 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W2556045997 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W3166806837 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W3167596413 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W3171660215 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W3178284853 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W3205922189 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W3212238996 @default.
- W1522264270 hasRelatedWork W788054818 @default.
- W1522264270 hasVolume "2014" @default.
- W1522264270 isParatext "false" @default.
- W1522264270 isRetracted "false" @default.
- W1522264270 magId "1522264270" @default.
- W1522264270 workType "article" @default.