Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W162623946> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 59 of
59
with 100 items per page.
- W162623946 endingPage "436" @default.
- W162623946 startingPage "419" @default.
- W162623946 abstract "South Africa is a member of the oldest customs union in the world, the Southern African Customs Union. The other members are Botswana, Lesotho, Namibia and Swaziland. The most recent agreement setting out the rules and procedures regarding trade in, to and from the Southern African Customs Union is the Southern African Customs Union Agreement of 2002, which was signed by the heads of state or their representatives on 21 October 2002 and promulgated as part of South African municipal law on 2 July 2004.Die rol van die Suider-Afrikaanse Doeane-Unie, die Internasionale Handelskommissie en die Minister van Handel en Nywerheid in die regulering van Suid-Afrika se internasionale handelSuid-Afrika is 'n lid van die oudste doeane-unie in die wereld, die Suider-Afrikaanse Doeane-Unie, wat terugdateer tot 1910. Die nuutste doeane-unie-ooreenkoms is in 2002 onderteken en het in 2004 in werking getree. Ingevolge hierdie ooreenkoms moet elk van die lidlande, te wete Botswana, Lesotho, Namibie, Suid-Afrika en Swaziland, daarstel om ondersoek in te stel na aangeleenthede rakende die tarief- en handelsremedies. Die nasionale liggame moet dan aanbevelings maak aan die Suider-Afrikaanse Doeane-Unie se tariefraad, wat weer aanbevelings maak aan die raad van ministers. Lidlande is verantwoordelik vir die implementering van die raad se finale besluite.In 2003 is die Internasionale Handelsadministrasiewet in werking gestel en is die internasionale handelsadministrasiekommissie in die lewe geroep as Suid-Afrika se nasionale liggaam. Sekere bepalings van die Internasionale Handelsadministrasiewet is opgeskort hangende die proklamering van die Suider-Afrikaanse Doeane-Unie-ooreenkoms tot munisipale wetgewing in Suid-Afrika. Die effek hiervan was dat sekere bepalings van die herroepe Raad op Tariewe en Handelswet steeds toepassing gevind het. Derhalwe was die minister van handel en nywerheid steeds verantwoordelik vir die finale besluitneming in alle handelsremedies- en tariefaangeleenthede en kon die internasionale handelsadministrasiekommissie, 'n onafhanklike liggaam ingevolge die wet, slegs aanbevelings aan die minister maak. Na inwerkingtreding van die doeane-unie-ooreenkoms het die raad van ministers die Internasionale Handelsadministrasiekommissie versoek om besluite namens die raad te neem tot tyd en wyl die tariefraad behoorlik kon funksioneer.Eers in Oktober 2012 het dit aan die lig gekom dat die doeane-unie-ooreenkoms reeds in 2004 gepromulgeer is as deel van die Suid-Afrikaanse munisipale reg. Die vraag ontstaan of die opgeskorte voorsienings in artikel 64(2) van die handelswet outomaties in werking tree en of 'n datum vir die inwerkingtreding eers geproklameer moet word. Daar word aangevoer dat, in die lig van die bepaling in die artikel 64(1) die president die datum van inwerkingtreding vir alle ander artikels moet bepaal en die stilswye daaroor in artikel 64(2), hierdie artikels outomaties in werking getree het toe die doeane-unie-ooreenkoms deel van Suid-Afrika se munisipale reg geword het.Dit het verreikende gevolge vir die rolle van beide die minister en die kommissie in handelsaangeleenthede. Hierdie artikel voer aan dat die kommissie 'n onafhanklike liggaam is wat, totdat die raad van ministers die delegasie om besluite namens die doeane-unie te neem terugtrek, ten volle verantwoordelik is vir alle besluitneming met betrekking tot tariewe en handelsremedies en dat die minister geen mag het in aangewese sake nie, maar dat sy magte ingevolge die wet streng beperk is tot die uitreik van handelsbeleidstellings en die uitreik van regulasies. Hierdie interpretasie bots lynreg met die huidige prosedure in handelsremedies- en tariefondersoeke en sal 'n groot invloed he op hoe ondersoeke in die toekoms hanteer word." @default.
- W162623946 created "2016-06-24" @default.
- W162623946 creator A5030147938 @default.
- W162623946 date "2013-01-01" @default.
- W162623946 modified "2023-09-23" @default.
- W162623946 title "The roles of the Southern African Customs Union Agreement, the international trade administration commission and the minister of trade and industry in the regulation of South Africa's international trade" @default.
- W162623946 hasPublicationYear "2013" @default.
- W162623946 type Work @default.
- W162623946 sameAs 162623946 @default.
- W162623946 citedByCount "0" @default.
- W162623946 crossrefType "journal-article" @default.
- W162623946 hasAuthorship W162623946A5030147938 @default.
- W162623946 hasConcept C138885662 @default.
- W162623946 hasConcept C144133560 @default.
- W162623946 hasConcept C155202549 @default.
- W162623946 hasConcept C17744445 @default.
- W162623946 hasConcept C199539241 @default.
- W162623946 hasConcept C27206212 @default.
- W162623946 hasConcept C2776034101 @default.
- W162623946 hasConcept C2910001868 @default.
- W162623946 hasConceptScore W162623946C138885662 @default.
- W162623946 hasConceptScore W162623946C144133560 @default.
- W162623946 hasConceptScore W162623946C155202549 @default.
- W162623946 hasConceptScore W162623946C17744445 @default.
- W162623946 hasConceptScore W162623946C199539241 @default.
- W162623946 hasConceptScore W162623946C27206212 @default.
- W162623946 hasConceptScore W162623946C2776034101 @default.
- W162623946 hasConceptScore W162623946C2910001868 @default.
- W162623946 hasIssue "3" @default.
- W162623946 hasLocation W1626239461 @default.
- W162623946 hasOpenAccess W162623946 @default.
- W162623946 hasPrimaryLocation W1626239461 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W1588929813 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W1728708525 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W1772884155 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W2136431472 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W2157368065 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W2275390077 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W2521735939 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W2590508238 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W2620937827 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W2793949193 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W2900977697 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W2916390465 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W3126822493 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W3147220790 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W317713327 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W788054818 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W169190473 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W1929985058 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W214726199 @default.
- W162623946 hasRelatedWork W3124387888 @default.
- W162623946 hasVolume "2013" @default.
- W162623946 isParatext "false" @default.
- W162623946 isRetracted "false" @default.
- W162623946 magId "162623946" @default.
- W162623946 workType "article" @default.