Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W1688745179> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 51 of
51
with 100 items per page.
- W1688745179 endingPage "944" @default.
- W1688745179 startingPage "928" @default.
- W1688745179 abstract "Artikel 49, dodelike geweld en lesse uit die De Menezes skietvoorval in die Verenigde KoninkrykDie Strafproseswysigingswetsontwerp 2010 stel sekere wysigings aan artikel 49 van die Strafproseswet 51 van 1977 voor ten einde die artikel in lyn te bring met die riglyne wat vasgestel is deur die Konstitusionele Hof in Ex parte: The Minister of Safety and Security: In re S v Walters 2002 2 SASV 105 (KH) rakende die gebruik van geweld ten einde 'n inhegtenisneming uit te voer. Hierdie artikel poog om die aandag te vestig op die tekortkominge van die voorgestelde wysigings aan artikel 49, deur gebruik te maak van die De Menezes-voorval wat plaasgevind het in die Verenigde Koninkryk, as 'n voorbeeld om die potensiele probleme met die bewoording van die wysigingswetsontwerp toe te lig. Hierdie voorval, waarin 'n onskuldige man deur die Britse polisie doodgeskiet is, gee aanleiding tot 'n aantal interessante vraagstukke met betrekking tot die vlak van geweld wat deur die polisie gebruik mag word om 'n inhegtenisneming te bewerkstellig, en die impak wat terrorisme - spesifiek selfmoordterrorisme - internationaal gehad het op polisie taktiek. In lyn met die Britse ondervinding, sal dit betoog word dat die voorgestelde wysigings aan artikel 49 nie 'n aanvaarbare oplossing in Suid-Afrika bied vir 'n soortgelyke terroristebedreiging nie. Hierdie argument is gebaseer op die voorgestelde teks in artikel 49(2)(b) - naamlik dat the suspect is suspected (die verdagte word vermoed) mag lei tot onskuldige dodings, aangesien die woorde die potensiaal het om die beluitneming, rakende die gebruik van dodelike geweld, van die arresteerder na die verwyderde supervisor (inspekteur) oor te dra. Verder het die insluiting van die teks, having committed a crime (wat 'n misdryf gepleeg het), en die uitsluiting van die frase, future death or grievous bodily harm (toekomstige doding of ernstige liggaamlike besering), die gevolg dat die voorgestelde artikel 49 slegs bruikbaar sal wees in voorvalle waar die verdagte ook 'n verdagte is in 'n vorige misdaad, en sal dit nie van hulp wees vir die arresteerder in gevalle waar die verdagte moontlik 'n misdaad in die toekoms beplan nie." @default.
- W1688745179 created "2016-06-24" @default.
- W1688745179 creator A5009509359 @default.
- W1688745179 creator A5066490634 @default.
- W1688745179 date "2013-01-01" @default.
- W1688745179 modified "2023-09-26" @default.
- W1688745179 title "Section 49, lethal force and lessons from the De Menezes shooting in the United Kingdom" @default.
- W1688745179 hasPublicationYear "2013" @default.
- W1688745179 type Work @default.
- W1688745179 sameAs 1688745179 @default.
- W1688745179 citedByCount "0" @default.
- W1688745179 crossrefType "journal-article" @default.
- W1688745179 hasAuthorship W1688745179A5009509359 @default.
- W1688745179 hasAuthorship W1688745179A5066490634 @default.
- W1688745179 hasConcept C138885662 @default.
- W1688745179 hasConcept C142362112 @default.
- W1688745179 hasConcept C27206212 @default.
- W1688745179 hasConceptScore W1688745179C138885662 @default.
- W1688745179 hasConceptScore W1688745179C142362112 @default.
- W1688745179 hasConceptScore W1688745179C27206212 @default.
- W1688745179 hasIssue "4" @default.
- W1688745179 hasLocation W16887451791 @default.
- W1688745179 hasOpenAccess W1688745179 @default.
- W1688745179 hasPrimaryLocation W16887451791 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W1485677816 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W1487306748 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W1503936221 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W1505910333 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W1522093021 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W1524102253 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W180016067 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W2253218754 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W2292944546 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W2481783043 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W2618738779 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W2989711403 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W3167596413 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W3178284853 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W3180565216 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W3205922189 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W3207650744 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W3212238996 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W588424933 @default.
- W1688745179 hasRelatedWork W788054818 @default.
- W1688745179 hasVolume "46" @default.
- W1688745179 isParatext "false" @default.
- W1688745179 isRetracted "false" @default.
- W1688745179 magId "1688745179" @default.
- W1688745179 workType "article" @default.