Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W1718393886> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 51 of
51
with 100 items per page.
- W1718393886 endingPage "967" @default.
- W1718393886 startingPage "957" @default.
- W1718393886 abstract "Die reg om Nee te se : die resepsie van die aksie vir troubreukHierdie artikel speur die ontwikkeling en aard van die aksie vir troubreuk na van sy Romeinse oorsprong af deur die Kanonieke-, Engelse- en Romeins-Hollandse reg heen tot by die Suid-Afrikaanse reg in die jaar 2013. Die sosiale konteks waarbinne die aksie toepassing gevind het, word ook telkens geskets om die interaksie tussen die reg en sosiale faktore te illustreer. Die volgende premis word deur hierdie oorsig bevestig: die toepassing van die aksie vir troubreuk binne 'n regstelsel weerspieel die mores van die eietydse gemeenskap. Die feit dat die aksie vir troubreuk langer as 'n halwe eeu onder dispuut in die Suid-Afrikaanse howe en onder regsgeleerdes is, dui daarop dat die aksie lank reeds nie meer strook met bogenoemde premis nie. Die wye nuusdekking wat die onlangse saak van Bridges v Van Jaarsveld geniet het en regter Harms se bedenking oor die paslikheid van so 'n aksie in ons tyd, het hierdie dissonansie opnuut aan die kaak gestel. Met regter Henney se uitspraak in die saak van Cloete v Maritz in April 2013 word daar eindelik weggedoen met die aksie vir troubreuk in Suid-Afrika. Met Regter Harms se rigtinggewende obiter dictum as basis gee ons 'n opsomming van faktore wat bydra tot die aksie se ongewensdheid binne 'n moderne Suid-Afrikaanse konteks. Baie spesifieke omstandighede het veroorsaak dat dit lank geneem het vir sosiale kragte om 'n impak op die reg te he, maar ten slotte kon die aksie vir troubreuk nie die veranderende houdings, gewoontes en realiteite van die Suid-Afrikaanse samelewing oorleef nie." @default.
- W1718393886 created "2016-06-24" @default.
- W1718393886 creator A5014743541 @default.
- W1718393886 creator A5051263567 @default.
- W1718393886 date "2013-01-01" @default.
- W1718393886 modified "2023-09-24" @default.
- W1718393886 title "The right to say I don't: The reception of the action for breach of promise" @default.
- W1718393886 hasPublicationYear "2013" @default.
- W1718393886 type Work @default.
- W1718393886 sameAs 1718393886 @default.
- W1718393886 citedByCount "0" @default.
- W1718393886 crossrefType "journal-article" @default.
- W1718393886 hasAuthorship W1718393886A5014743541 @default.
- W1718393886 hasAuthorship W1718393886A5051263567 @default.
- W1718393886 hasConcept C138885662 @default.
- W1718393886 hasConcept C142362112 @default.
- W1718393886 hasConcept C27206212 @default.
- W1718393886 hasConceptScore W1718393886C138885662 @default.
- W1718393886 hasConceptScore W1718393886C142362112 @default.
- W1718393886 hasConceptScore W1718393886C27206212 @default.
- W1718393886 hasIssue "4" @default.
- W1718393886 hasLocation W17183938861 @default.
- W1718393886 hasOpenAccess W1718393886 @default.
- W1718393886 hasPrimaryLocation W17183938861 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W1165101003 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W138343327 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W1485677816 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W1487306748 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W1524102253 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W1551596960 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W1608472002 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W1760412110 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W180016067 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W2107230804 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W2253218754 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W2269763715 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W2334409955 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W2411760929 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W2481783043 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W2989711403 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W3022127123 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W3167596413 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W3171660215 @default.
- W1718393886 hasRelatedWork W3207650744 @default.
- W1718393886 hasVolume "46" @default.
- W1718393886 isParatext "false" @default.
- W1718393886 isRetracted "false" @default.
- W1718393886 magId "1718393886" @default.
- W1718393886 workType "article" @default.