Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W2034005321> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 43 of
43
with 100 items per page.
- W2034005321 abstract "In die Nederduitsch Hervonnde Kerk van Afrika is die odium theologicum geen vreemdeling nie. Daar is verskeie illustrasies van moontlik. Ben verskyningsvonn daarvan is die heftige polemiese trant van talle publikasies van S P Engelbrecht2, J G M Dreyer3 en andere. Dit staan in 'n ou Transvaalse tradisie, soos onder andere gesien kan word in die laat-negentiende-eeuse styl van M J Goddefroy4. Waar hierdie emosionele polemieke na buite plaasgevind het en telkens teen anti-Hervonners vir die Hervonnde Kerk in die bres getree het, het daar nou 'n binnekerklike twis losgebreek. Ook dit is nie by ons onbekend nie. Ons hoef maar net te dink aan die bitterhede van die Geysersage gedurende die sestigerjare en van die Artikel III-debat in die jare sewentig en tagtig. Die twis wat egter gedurende die negentigerjare in Hervonnde geledere gegroei het, laat die vroeere twiste klein lyk. Anders as in die afgelope drie dekades is dit nie meer enkelinge of 'n handjievol kritici wat redelik maklik ge'isoleer kan word nie. Nou' staan hele slagordes met wapperende vaandels in die kerk teenoor mekaar. Na die vergadering ter lewering van 'n 'Eietydse Getuienis' op 4 November 1995 en die verskyning van Die Hervonner van die halfjaar wat op die Vier-en-sestigste Algemene Kerk-vergadering gevolg het5, sou dit 'n oop deur intrap om hiervoor dokumentere bewys aan te voer. Daar word soms eufemisties na die meningsverskille wat in die laaste helfte van 1995 kookpunt bereik het, verwys as 'n 'debat'. As 'n waardige debat werklik ontwikkel, kan dit die Hervonnde Kerk en die beoefening van die teologie ten goede kom. In hierdie artikel beoog ek nie om aan die geveg deel te neem nie, maar weI om konstruktief by te dra tot wat 'n debat kan word." @default.
- W2034005321 created "2016-06-24" @default.
- W2034005321 creator A5063004487 @default.
- W2034005321 date "1996-01-11" @default.
- W2034005321 modified "2023-10-16" @default.
- W2034005321 title "'n Hervormde tradisie as heelmiddel" @default.
- W2034005321 doi "https://doi.org/10.4102/hts.v52i4.1543" @default.
- W2034005321 hasPublicationYear "1996" @default.
- W2034005321 type Work @default.
- W2034005321 sameAs 2034005321 @default.
- W2034005321 citedByCount "12" @default.
- W2034005321 countsByYear W20340053212013 @default.
- W2034005321 countsByYear W20340053212015 @default.
- W2034005321 countsByYear W20340053212016 @default.
- W2034005321 countsByYear W20340053212017 @default.
- W2034005321 crossrefType "journal-article" @default.
- W2034005321 hasAuthorship W2034005321A5063004487 @default.
- W2034005321 hasBestOaLocation W20340053211 @default.
- W2034005321 hasConcept C138885662 @default.
- W2034005321 hasConcept C142362112 @default.
- W2034005321 hasConcept C27206212 @default.
- W2034005321 hasConceptScore W2034005321C138885662 @default.
- W2034005321 hasConceptScore W2034005321C142362112 @default.
- W2034005321 hasConceptScore W2034005321C27206212 @default.
- W2034005321 hasIssue "4" @default.
- W2034005321 hasLocation W20340053211 @default.
- W2034005321 hasOpenAccess W2034005321 @default.
- W2034005321 hasPrimaryLocation W20340053211 @default.
- W2034005321 hasRelatedWork W2039882357 @default.
- W2034005321 hasRelatedWork W2069945969 @default.
- W2034005321 hasRelatedWork W2075962150 @default.
- W2034005321 hasRelatedWork W2331269012 @default.
- W2034005321 hasRelatedWork W2332442351 @default.
- W2034005321 hasRelatedWork W2748952813 @default.
- W2034005321 hasRelatedWork W2765387638 @default.
- W2034005321 hasRelatedWork W2899084033 @default.
- W2034005321 hasRelatedWork W3169929204 @default.
- W2034005321 hasRelatedWork W3007581847 @default.
- W2034005321 hasVolume "52" @default.
- W2034005321 isParatext "false" @default.
- W2034005321 isRetracted "false" @default.
- W2034005321 magId "2034005321" @default.
- W2034005321 workType "article" @default.