Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W2038861664> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 29 of
29
with 100 items per page.
- W2038861664 abstract "Volgens die jongste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en speleels (1991) laat die reel vir die skryfwyse van -de of -te by sekere deelwoorde in Afrikaans 'n sekere vryheid toe. Dit beteken spesifiek dat 'n woord soos geborgde ook as geborgte, of vereiste as vereisde geskyryf kan word. Hierdie formulering is kennelik 'n opvolging van 'n aanbeveling van Combrink (1969), wat gedoen is op grond van empiriese navorsing deur hom. In hierdie artikel word egter in 'n uitspraak-eksperiment aangetoon dat die keuse nie so vry is nie; trouens, daar word aangetoon dat geskrewe -d(e) in die meerderheid gevalle in sowel deelwoorde as ander konstruksies as [t] uitgespreek word maar nie andersom nie. Dit word geargumenteer dat dit hier nie gaan om 'n morfologies/sintaktiese kwessie nie maar dat die vervanging van /d/ met [t] 'n foneties-fonologiese oorsaak het, en dat dit in al die gevalle om progressiewe stemassimilasie gaan." @default.
- W2038861664 created "2016-06-24" @default.
- W2038861664 creator A5037794483 @default.
- W2038861664 creator A5044405655 @default.
- W2038861664 date "1992-12-01" @default.
- W2038861664 modified "2023-09-23" @default.
- W2038861664 title "DIE FONOLOGIE VAN -DE EN -TE IN AFRIKAANS" @default.
- W2038861664 cites W2033087473 @default.
- W2038861664 doi "https://doi.org/10.1080/10118063.1992.9723904" @default.
- W2038861664 hasPublicationYear "1992" @default.
- W2038861664 type Work @default.
- W2038861664 sameAs 2038861664 @default.
- W2038861664 citedByCount "0" @default.
- W2038861664 crossrefType "journal-article" @default.
- W2038861664 hasAuthorship W2038861664A5037794483 @default.
- W2038861664 hasAuthorship W2038861664A5044405655 @default.
- W2038861664 hasConcept C138885662 @default.
- W2038861664 hasConcept C142362112 @default.
- W2038861664 hasConcept C27206212 @default.
- W2038861664 hasConceptScore W2038861664C138885662 @default.
- W2038861664 hasConceptScore W2038861664C142362112 @default.
- W2038861664 hasConceptScore W2038861664C27206212 @default.
- W2038861664 hasLocation W20388616641 @default.
- W2038861664 hasOpenAccess W2038861664 @default.
- W2038861664 hasPrimaryLocation W20388616641 @default.
- W2038861664 isParatext "false" @default.
- W2038861664 isRetracted "false" @default.
- W2038861664 magId "2038861664" @default.
- W2038861664 workType "article" @default.