Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W2950802787> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 49 of
49
with 100 items per page.
- W2950802787 endingPage "400" @default.
- W2950802787 startingPage "377" @default.
- W2950802787 abstract "Wysigings aan die onlangs uitgevaardigde Wet op Ontwikkeling van Minerale en Petroleum Hulpbronne noodsaak 'n herbeskouing van die oorgangsbepalings van die Wet. Hierdie bydrae het ten doel om die aard en inhoud van die regte wat deur die oorgangsbepalings geraak word, te analiseer, en die effek van die oorgangsbepalings op sodanige regte teen die grondwetlike eiendomsklousule te toets. Die analise is gestruktureer in twee aparte aflewerings. Meegaande deel een behels 'n vergelyking van regte, soos beskryf in die oorgangsbepalings, met die nuwe regte wat deur die Wet in die lewe geroep word. Na 'n bespreking in breetrekke van die wysigings aan die Wet direk voor uitvaardiging, word die aard en inhoud van die sogenaamde orde regte bespreek. 'n Onderskeid word getref tussen regte wat voortspruit uit die gemenereg, regte met 'n oorsprong in vroeere wetgewing, en statutere magtigings. Die implikasies van die oorgangsmaatreels op die sogenaamde opbondeling van regte word ook oorweeg. Daarna word die aard en inhoud van die regte soos voorsien deur die Wet bespreek. In die vergelyking wat daarop volg, blyk dit dat die gevolge van die oorgangsbepalings, vir sover dit relevant is in 'n ondersoek op grond van die grondwetlike eiendomsklousule, as volg gekategoriseer kan word: (i) Waar aansoeke onder die oorgangsbepalings vir omskakeling van ou orde regte na nuwe regte suksesvol is, sal die inhoud van die nuwe regte, vergeleke met die voorafgaande regte van die ou orde, bepalend wees in die vraag na grondwetlikheid van die oorgangsbepalings; (ii) Waar aansoeke vir omskakeling onsuksesvol is, moet vasgestel word of die klaarblyklike ontneming van eiendom neerkom op 'n onteiening, en of daar voldoen word aan die standaarde gestel deur die eiendomsklousule vir sodanige inbreuke op eiendom; en (iii) Waar geen aansoek vir omskakeling gebring word nie, is die vraag of die klaarblyklike ontneming neerkom op 'n onteiening, en of die voormalige houer se besluit om nie aansoek te doen vir omskakeling nie, 'n latere aanspraak op vergoeding of selfs 'n beroep op die eiendomsklousule in die algemeen uitskakel. Deel twee van die artikel sal in meer besonderhede op laasgenoemde kwessies ingaan." @default.
- W2950802787 created "2019-06-27" @default.
- W2950802787 creator A5012884694 @default.
- W2950802787 creator A5037143679 @default.
- W2950802787 date "2003-01-01" @default.
- W2950802787 modified "2023-09-25" @default.
- W2950802787 title "Revisiting the transitional arrangements of the Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 of 2002 and the constitutional property clause : part one : nature and content of rights acknowledged by the revised transitional provisions" @default.
- W2950802787 hasPublicationYear "2003" @default.
- W2950802787 type Work @default.
- W2950802787 sameAs 2950802787 @default.
- W2950802787 citedByCount "0" @default.
- W2950802787 crossrefType "journal-article" @default.
- W2950802787 hasAuthorship W2950802787A5012884694 @default.
- W2950802787 hasAuthorship W2950802787A5037143679 @default.
- W2950802787 hasConcept C138885662 @default.
- W2950802787 hasConcept C27206212 @default.
- W2950802787 hasConceptScore W2950802787C138885662 @default.
- W2950802787 hasConceptScore W2950802787C27206212 @default.
- W2950802787 hasIssue "3" @default.
- W2950802787 hasLocation W29508027871 @default.
- W2950802787 hasOpenAccess W2950802787 @default.
- W2950802787 hasPrimaryLocation W29508027871 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W1487306748 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W1524102253 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W1551596960 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W1581403231 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W165172244 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W180016067 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W1919121291 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W2098249595 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W2150906178 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W2271972385 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W2292944546 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W2411760929 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W2556045997 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W2618738779 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W2989711403 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W3166806837 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W3167596413 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W3210355846 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W588424933 @default.
- W2950802787 hasRelatedWork W788054818 @default.
- W2950802787 hasVolume "14" @default.
- W2950802787 isParatext "false" @default.
- W2950802787 isRetracted "false" @default.
- W2950802787 magId "2950802787" @default.
- W2950802787 workType "article" @default.