Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W3207650744> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 49 of
49
with 100 items per page.
- W3207650744 endingPage "666" @default.
- W3207650744 startingPage "640" @default.
- W3207650744 abstract "Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (die menseregtekommissie), ’n hoofstuk 9-instelling met ’n belangrike grondwetlike doel, is in 2018 versoek om ondersoek in te stel nadat verskeie ernstige bewerings van haatspraak, rassediskriminasie en treitering by Unisa aan die lig gekom het. Die doel van die outeur met hierdie artikel is om die prosedure wat die menseregtekommissie gevolg het teen die toepaslike wetsbepalings en die riglyne vir die hantering van klagtes sowel as die bepalings in die menseregtekommissie se eie werknemershandleiding, krities te ondersoek en af te weeg. Die analise dui daarop dat daar verskeie tekortkominge in die proses was wat die uitkoms van die ondersoek negatief beinvloed het, te wete: (a) die paneel van kommissarisse was nie verteenwoordigend nie; (b) belangrike definisies van die gewraakte gedrag wat die onderwerp van die ondersoek was, is nie verstrek nie; (c) die bestek van die ondersoek was te breed en is gedurende die ondersoek lukraak gewysig sonder om aan die belanghebbendes ’n gewysigde raamwerk te verskaf; (d) die paneel het geblyk bevooroordeeld te wees; (e) die wyse waarop getuienis afgeneem is, was nie konsekwent nie; (f) die getuienis wat gelewer was, was nie onder eed afgeneem of gedurende die ondersoek op juistheid getoets ten einde te bepaal of dit korrek is nie; (g) sekere getuies is op ’n onvanpaste, vyandige wyse ondervra; (h) die kommissarisse het nie vir slagoffers wat tydens die ondersoek gespot is in die bresse getree nie; (i) daar is nie aan die beginsels van natuurlike geregtigheid voldoen nie en (j) daar is nie by die tydskedule gehou nie. Enige waarde van die voorstelle wat deur die menseregtekommissie gemaak word in die finale verslag, is grotendeels genegeer. Die verslag wat uiteindelik aan belanghebbendes uitgereik is, is selektief geredigeer en is nie volledig nie. Daar is ook gebreke in die verslag self. Nie al die kwessies wat die menseregtekommissie moes ondersoek, is aangespreek nie. Die menseregtekommissie was nie die slagoffers van rassisme, haatspraak en treitering behulpsaam nie, en van die klagtes wat selektief in die verslag verskyn, is gemanipuleer of onakkuraat weergegee. Vir die outeur is dit duidelik dat in die geval die menseregtekommissie nie aan sy konstitusionele mandaat voldoen het nie. Die afdwingbaarheid en aanvegbaarheid van die voorstelle wat deur die menseregtekommissie gemaak is in die finale verslag, word ook ondersoek. Die outeur kom tot die slotsom dat voorstelle soos die wat die menseregtekommissie in hierdie geval maak, nie finale bevindings is wat vatbaar is vir hersiening nie. Daar is tans ook geen wetsbepaling in die Suid-Afrikaanse reg wat aan die menseregtekommissie enige bevoegdheid verleen om regtens of by wyse van direktiewe hul voorstelle ter bereddering van die wantoestande geopenbaar in hul ondersoek af te dwing nie. Aangesien Unisa ’n afsonderlike ooreenkoms met die menseregtekommissie aangegaan het oor die implementering van die voorstelle, bespiegel die outeur oor die noodsaak om wel van die voorstelle op hersiening te neem. Dit blyk op verskillende gronde moontlik te wees. Ten einde aan die internasionale voorskrifte vir geakkrediteerde menseregte instellings te voldoen en publieke vertroue in die instelling te herwin, is dit noodsaaklik dat die menseregtekommissie sy mandaat en rol waarneembaar heroorweeg." @default.
- W3207650744 created "2021-10-25" @default.
- W3207650744 creator A5043477949 @default.
- W3207650744 date "2019-01-01" @default.
- W3207650744 modified "2023-09-22" @default.
- W3207650744 title "The South African human rights commission: a last lifebuoy or pulling the plug?" @default.
- W3207650744 hasPublicationYear "2019" @default.
- W3207650744 type Work @default.
- W3207650744 sameAs 3207650744 @default.
- W3207650744 citedByCount "0" @default.
- W3207650744 crossrefType "journal-article" @default.
- W3207650744 hasAuthorship W3207650744A5043477949 @default.
- W3207650744 hasConcept C138885662 @default.
- W3207650744 hasConcept C142362112 @default.
- W3207650744 hasConcept C27206212 @default.
- W3207650744 hasConceptScore W3207650744C138885662 @default.
- W3207650744 hasConceptScore W3207650744C142362112 @default.
- W3207650744 hasConceptScore W3207650744C27206212 @default.
- W3207650744 hasIssue "4" @default.
- W3207650744 hasLocation W32076507441 @default.
- W3207650744 hasOpenAccess W3207650744 @default.
- W3207650744 hasPrimaryLocation W32076507441 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W1485677816 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W1487306748 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W15051537 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W1524102253 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W1591741702 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W1760412110 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W180016067 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W2114666298 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W2253218754 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W2481783043 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W3021111784 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W3166806837 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W3171660215 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W3178284853 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W3180565216 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W3205922189 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W3210355846 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W58193802 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W1532103711 @default.
- W3207650744 hasRelatedWork W2604730518 @default.
- W3207650744 hasVolume "2019" @default.
- W3207650744 isParatext "false" @default.
- W3207650744 isRetracted "false" @default.
- W3207650744 magId "3207650744" @default.
- W3207650744 workType "article" @default.