Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W4236057484> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 37 of
37
with 100 items per page.
- W4236057484 abstract "Soos taamlik algemeen bekend, is die propedeutiese studie vir teologie, filosofie en medisyne aan die Middeleeuse universiteit georganiseer in die facultas ar- tium. Hierdie fakulteit, die voorganger van die huidige fakul- teit Lettere en Wysbegeerte, het die sogenaamde artes liberates of sewe vrye kunste omvat. Die artes liberates het in algemene sin die kennis ingehou wat as essensieel beskou is in die Antieke en Middeleeuse opvoeding van die vry burger, in teenstelling met die meestal meganiese bedrywighede van die slawe en lyfeienes. Die sewe vrye kunste het bestaan uit die drie taalkundige dissiplines van die Trivium, nl. gram- matika, dialektiek en retoriek, en die vier matematiese dissi plines van die Quadrivium, nl. geometrie, aritmetika, astrono- mie en musiek. Die woord „ars” moet hier nie as 'n sinoniem van die modeme begrip „kuns” verstaan word nie, aangesien onder „ars” in die Antieke en Middeleeue nie in die eerste plek die tegniese beheersing van die verskillende dissiplines ver staan is nie, maar eerder die wetenskaplike ondersoek en geestelike deurvorsing van hulle wese en opvoedkundige waarde." @default.
- W4236057484 created "2022-05-12" @default.
- W4236057484 creator A5036931877 @default.
- W4236057484 date "1964-03-06" @default.
- W4236057484 modified "2023-10-14" @default.
- W4236057484 title "Universitêre Musiekstudie" @default.
- W4236057484 doi "https://doi.org/10.4102/koers.v32i3.1405" @default.
- W4236057484 hasPublicationYear "1964" @default.
- W4236057484 type Work @default.
- W4236057484 citedByCount "0" @default.
- W4236057484 crossrefType "journal-article" @default.
- W4236057484 hasAuthorship W4236057484A5036931877 @default.
- W4236057484 hasBestOaLocation W42360574841 @default.
- W4236057484 hasConcept C138885662 @default.
- W4236057484 hasConcept C142362112 @default.
- W4236057484 hasConcept C27206212 @default.
- W4236057484 hasConceptScore W4236057484C138885662 @default.
- W4236057484 hasConceptScore W4236057484C142362112 @default.
- W4236057484 hasConceptScore W4236057484C27206212 @default.
- W4236057484 hasIssue "3" @default.
- W4236057484 hasLocation W42360574841 @default.
- W4236057484 hasOpenAccess W4236057484 @default.
- W4236057484 hasPrimaryLocation W42360574841 @default.
- W4236057484 hasRelatedWork W2039882357 @default.
- W4236057484 hasRelatedWork W2069945969 @default.
- W4236057484 hasRelatedWork W2075962150 @default.
- W4236057484 hasRelatedWork W2331269012 @default.
- W4236057484 hasRelatedWork W2332442351 @default.
- W4236057484 hasRelatedWork W2748952813 @default.
- W4236057484 hasRelatedWork W2765387638 @default.
- W4236057484 hasRelatedWork W2899084033 @default.
- W4236057484 hasRelatedWork W3169929204 @default.
- W4236057484 hasRelatedWork W3007581847 @default.
- W4236057484 hasVolume "32" @default.
- W4236057484 isParatext "false" @default.
- W4236057484 isRetracted "false" @default.
- W4236057484 workType "article" @default.