Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W4256046906> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 36 of
36
with 100 items per page.
- W4256046906 abstract "Navorsing op die gebied van die metaleksikografie het oor die laaste paar dekades 'n betekenisvolle fokusverbreding ondergaan. Die aanvanklike fokus was veral op die woordeboekinhoud. Mettertyd het die fokus verskillende woordeboekstrukture ingesluit en tans val leksikografiese funksies binne die bestek van metaleksikografiese navorsing. Al drie hierdie komponente van die leksikografie is ter sake vir die beplanning en samestelling van gebruiker-gedrewe woordeboeke. In hierdie artikel word aangetoon dat die vertrekpunt in die beplanning van 'n nuwe woordeboek nie in die eerste plek 'n bestaande woordeboek moet wees nie. Die tei-kengebruiker moet die vertrekpunt van die hele leksikografiese proses uitmaak. Dit moet lei tot die vasstelling van leksikografiese funksies, die keuse van leksikografiese data en die bepaling van die relevante woordeboekstrukture. Hierdie strukture moet die data op so 'n manier aanbied dat die gebruiker in staat is om 'n optimale onttrekking van inligting te bereik. Terselfdertyd moet die leksikografiese funksies van die woordeboek probleemloos vervul kan word. Sleutelwoorde: dataverspreidingstruktuur, gebruikergedrewe benade-ring, gebruikersituasie, gebruikersperspektief, gebruiksituasie, kennisge-rigte funksies, kommunikasiegerigte funksies, leksikograaf, leksikogra-fiese data, leksikografiese funksies, leksikografiese proses, teksproduksie, teksresepsie, toegangstruktuur, woordeboekbeplanning, woordeboekge-bruiker, woordeboekinhoud, woordeboekstrukture" @default.
- W4256046906 created "2022-05-12" @default.
- W4256046906 creator A5061350585 @default.
- W4256046906 date "2010-02-19" @default.
- W4256046906 modified "2023-10-14" @default.
- W4256046906 title "Oor die verhouding tussen woordeboekstrukture, woordeboek- inhoud en leksikografiese funksies" @default.
- W4256046906 doi "https://doi.org/10.4314/lex.v15i1.51450" @default.
- W4256046906 hasPublicationYear "2010" @default.
- W4256046906 type Work @default.
- W4256046906 citedByCount "0" @default.
- W4256046906 crossrefType "journal-article" @default.
- W4256046906 hasAuthorship W4256046906A5061350585 @default.
- W4256046906 hasBestOaLocation W42560469061 @default.
- W4256046906 hasConcept C138885662 @default.
- W4256046906 hasConcept C27206212 @default.
- W4256046906 hasConceptScore W4256046906C138885662 @default.
- W4256046906 hasConceptScore W4256046906C27206212 @default.
- W4256046906 hasIssue "1" @default.
- W4256046906 hasLocation W42560469061 @default.
- W4256046906 hasLocation W42560469062 @default.
- W4256046906 hasOpenAccess W4256046906 @default.
- W4256046906 hasPrimaryLocation W42560469061 @default.
- W4256046906 hasRelatedWork W117369688 @default.
- W4256046906 hasRelatedWork W140566402 @default.
- W4256046906 hasRelatedWork W189797339 @default.
- W4256046906 hasRelatedWork W226039 @default.
- W4256046906 hasRelatedWork W246471475 @default.
- W4256046906 hasRelatedWork W325722093 @default.
- W4256046906 hasRelatedWork W48995850 @default.
- W4256046906 hasRelatedWork W70313016 @default.
- W4256046906 hasRelatedWork W71887581 @default.
- W4256046906 hasRelatedWork W74938511 @default.
- W4256046906 hasVolume "15" @default.
- W4256046906 isParatext "false" @default.
- W4256046906 isRetracted "false" @default.
- W4256046906 workType "article" @default.