Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W4313147858> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 40 of
40
with 100 items per page.
- W4313147858 endingPage "4" @default.
- W4313147858 startingPage "4" @default.
- W4313147858 abstract "Die Minister van Finansies het laat in 1977 'n klemverskuiwing in kort-termyn ekonomiese beleid aangekondig: 'n Geleidelike verskuiwing van die beperking van investering en verbruik, na die stimulasie van gesonde ekonomiese groei. Die grondslag van hierdie klemverskuiwing is die sukses bereik met die beperkende monetere en fiskale beleid en die verbetering van die betalingsbalans. Aspekte van hierdie belangrike beleidstelling word bespreek. Die merkwaardige swaai van 'n groot betalingsbalanstekort na 'n groot oorskot dien as bewys van die inherente sterkte en aanpasbaarheid van Suid-Afrika se betalingsbalans, tenspyte daarvan dat die balans in die afgelope paar jaar etlike groot skokke moes absorbeer: Die wêreldresessie van 1973-75; die onbestendigheid van die goudprys sedert einde 1974; gebeure in Angola in 1975 en in swart stedelike gebiede in 1976; en voortgesette politieke onsekerheid in, en druk op Suider-Afrika. Die tyd is nou ryp vir 'n nuwe ekonomiese opswaai, onder meer weens 'n styging in uitvoere, voortgesette uitvoervervanging, toename in sekere vorms van staatsbe-steding, en die noodsaaklikheid van heropbou van voorrade wat tydens die resessie afgebou is. Daar is steeds 'n tekort aan kapitaalinvloei, wat die regering sal noodsaak om bestendige ekonomiese groei te stimuleer. Dit sal egter versigtig beheer moet word, om te verseker dat die nuwe opswaai nie inflasionêr is nie." @default.
- W4313147858 created "2023-01-06" @default.
- W4313147858 creator A5064426973 @default.
- W4313147858 date "1978-06-30" @default.
- W4313147858 modified "2023-09-30" @default.
- W4313147858 title "The recent shift of emphasis in short-term economic policy in South Africa" @default.
- W4313147858 doi "https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i2.3301" @default.
- W4313147858 hasPublicationYear "1978" @default.
- W4313147858 type Work @default.
- W4313147858 citedByCount "0" @default.
- W4313147858 crossrefType "journal-article" @default.
- W4313147858 hasAuthorship W4313147858A5064426973 @default.
- W4313147858 hasBestOaLocation W43131478581 @default.
- W4313147858 hasConcept C138885662 @default.
- W4313147858 hasConcept C17744445 @default.
- W4313147858 hasConcept C27206212 @default.
- W4313147858 hasConceptScore W4313147858C138885662 @default.
- W4313147858 hasConceptScore W4313147858C17744445 @default.
- W4313147858 hasConceptScore W4313147858C27206212 @default.
- W4313147858 hasIssue "2" @default.
- W4313147858 hasLocation W43131478581 @default.
- W4313147858 hasLocation W43131478582 @default.
- W4313147858 hasOpenAccess W4313147858 @default.
- W4313147858 hasPrimaryLocation W43131478581 @default.
- W4313147858 hasRelatedWork W2164708499 @default.
- W4313147858 hasRelatedWork W2332442351 @default.
- W4313147858 hasRelatedWork W2604174649 @default.
- W4313147858 hasRelatedWork W2605361848 @default.
- W4313147858 hasRelatedWork W2748952813 @default.
- W4313147858 hasRelatedWork W2765387638 @default.
- W4313147858 hasRelatedWork W2899084033 @default.
- W4313147858 hasRelatedWork W3023304313 @default.
- W4313147858 hasRelatedWork W401777604 @default.
- W4313147858 hasRelatedWork W3007581847 @default.
- W4313147858 hasVolume "9" @default.
- W4313147858 isParatext "false" @default.
- W4313147858 isRetracted "false" @default.
- W4313147858 workType "article" @default.