Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W4386848013> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 43 of
43
with 100 items per page.
- W4386848013 endingPage "217" @default.
- W4386848013 startingPage "174" @default.
- W4386848013 abstract "Opsomming Die onderliggende prosesse wat verstedeliking in Afrika dryf verskil drasties van die res van die wêreld. Suid-Afrika (SA) is hierin geen uitsondering nie en dit is alombekend dat migrasiepatrone van verstedeliking grootliks gegrond is in koloniale beplanning gedurende die apartheidsera, asook die nadraai daarvan. Navorsers is dit eens dat daar egter ’n volgende dimensie aan die verskynsel van verstedeliking in SA gekoppel behoort te word, naamlik differensiële verstedeliking (DV). Die artikel het derhalwe ten doel om vas te stel of die huidige ruimtelikebeplanningsdirektiewe en voortspruitende munisipale ruimtelikeontwikkelingsraamwerke (ROR’e) wel SA se unieke migrasiepatrone en DV ondervang. Ter bereiking van die gestelde doelstellings, implementeer die ondersoek ’n kwalitatiewe navorsingsbenadering om reële verstedeliking en DV te ondersoek, asook om ’n oorsig te lewer van huidige ruimtelikebeplanningsdirektiewe se verrekening hiervan. Bevindinge uit die literatuurstudie dui daarop dat SA tydens die onmiddellike nadraai van die apartheidsera die Intermediêre Primaatstad- en Gevorderde Primaatstad-subfases van verstedeliking betree het en dit word toegeskryf aan die toenemende migrasie van die swart subbevolking na intermediêre stede. Die verskynsel staan bekend as omgekeerde polarisasie. Daar is ook bevind dat, hoewel toekomstige ruimtelike beplanning beslag moet vind in munisipale ROR’e, dit nie noodwendig gebaseer word op unieke verstedelikingstendense nie en veral nie daarin slaag om die spesifieke fases en subfases van DV te identifiseer nie. Munisipale ROR’e se vermoë om die unieke verstedelikingstendense te identifiseer en daarna aan te spreek word gevolglik bevraagteken. Voorts word ’n tematiese ontleding geïnkorporeer deur oop, aksiale en selektiewe kodering toe te pas. Kwalitatiewe data vanuit die literatuur word op dié wyse gekategoriseer en in aanwysers georganiseer ten einde ’n teoretiese matriks oor verstedeliking en DV op te stel. Die artikel word afgesluit met die teoretiese matriks wat grootliks verteenwoordigend is van die aanwysers van DV en wat reeds beskou kan word as ’n waardevolle instrument wat moontlik kan bydra tot meer akkurate ontledings en vooruitskattings tydens die opstel van munisipale ROR’e." @default.
- W4386848013 created "2023-09-20" @default.
- W4386848013 creator A5008899371 @default.
- W4386848013 creator A5046414321 @default.
- W4386848013 creator A5091995124 @default.
- W4386848013 date "2023-08-18" @default.
- W4386848013 modified "2023-10-06" @default.
- W4386848013 title "’n Ondersoek na differensiële verstedeliking as ’n bydraende determinant in ruimtelikeontwikkelingsraamwerke" @default.
- W4386848013 doi "https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n2b7" @default.
- W4386848013 hasPublicationYear "2023" @default.
- W4386848013 type Work @default.
- W4386848013 citedByCount "0" @default.
- W4386848013 crossrefType "journal-article" @default.
- W4386848013 hasAuthorship W4386848013A5008899371 @default.
- W4386848013 hasAuthorship W4386848013A5046414321 @default.
- W4386848013 hasAuthorship W4386848013A5091995124 @default.
- W4386848013 hasBestOaLocation W43868480131 @default.
- W4386848013 hasConcept C138885662 @default.
- W4386848013 hasConcept C142362112 @default.
- W4386848013 hasConcept C27206212 @default.
- W4386848013 hasConceptScore W4386848013C138885662 @default.
- W4386848013 hasConceptScore W4386848013C142362112 @default.
- W4386848013 hasConceptScore W4386848013C27206212 @default.
- W4386848013 hasIssue "2" @default.
- W4386848013 hasLocation W43868480131 @default.
- W4386848013 hasOpenAccess W4386848013 @default.
- W4386848013 hasPrimaryLocation W43868480131 @default.
- W4386848013 hasRelatedWork W2039882357 @default.
- W4386848013 hasRelatedWork W2075962150 @default.
- W4386848013 hasRelatedWork W2329840688 @default.
- W4386848013 hasRelatedWork W2477828382 @default.
- W4386848013 hasRelatedWork W2983707755 @default.
- W4386848013 hasRelatedWork W3169929204 @default.
- W4386848013 hasRelatedWork W4240803688 @default.
- W4386848013 hasRelatedWork W4243752462 @default.
- W4386848013 hasRelatedWork W4249783460 @default.
- W4386848013 hasRelatedWork W4249968209 @default.
- W4386848013 hasVolume "20" @default.
- W4386848013 isParatext "false" @default.
- W4386848013 isRetracted "false" @default.
- W4386848013 workType "article" @default.