Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W788054818> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 55 of
55
with 100 items per page.
- W788054818 endingPage "759" @default.
- W788054818 startingPage "742" @default.
- W788054818 abstract "Heroorweging van die oppergesag van die reg en legaliteitsbeginsel: geregtelike ergernis of lisensie? Die eenvoudige uitoefening van openbare en private mag hang af van wat redelik is. Proporsionaliteit en rasionaliteit moet as noodsaaklike bestanddele van redelikheid dien. Intrinsiek gekoppel aan voorgenoemde is die rol wat deur die oppergesag van die reg en die legaliteitsbeginsel vervul word, wat 'n onderdeel van die oppergesag van die reg is. As 'n fundamentele beginsel van grondwetlike reg, beperk die legaliteitsbeginsel die magte wat in die besonder deur die uitvoerende gesag en wetgewer uitgeoefen word op so 'n wyse dat hulle geen mag kan uitoefen behalwe wat aan hulle verleen is ingevolge die reg nie - om anders te handel, is om ultra vires op die tree. Administratiefreg en die hersiening van die uitoefening van mag maak op die legaliteitsbeginsel staat. Artikel 33 van die 1996-grondwet verseker die reg op regverdige administratiewe optrede. Die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid 3 van 2000 gee gevolg daaraan. Die outeur redeneer dat konseptuele probleme en ingewikkeldhede van die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid meer gedoen het om hersieningsaansoeke kragtens die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid te benewel as inspireer, wat veroorsaak dat litigante, akademici en regters na die meer soepel en minder gekompliseerde regsmiddele wat aangebied kan word, kyk deur hulle op die legaliteitsbeginsel te beroep. Die doel van die artikel is om op die soepel aard van die legaliteitsbeginsel te fokus en die mate waarin dit in administratiefregtelike hersiening aangewend kan word. Indien egter onbehoorlik toegepas, betoog die outeur, kan dit ook gebruik word om die beginsel van subsidieriteit te ondermyn. Die outeur ondersoek sekere sake wat beklemtoon het dat nasionale wetgewing nie ontduik kan word nie en dat vertroue regstreeks in die grondwet geplaas word om regte af te dwing. Dit word herhaal deur die bepalings van die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid ten uitvoer te bring. Ten slotte ondersoek die artikel die moontlikheid van ruim balans, indien enige, wat tussen die elastisiteit wat deur die legaliteitsbeginsel gebied word en die vereiste om nie nasionale wetgewing te ignoreer nie, bereik kan word." @default.
- W788054818 created "2016-06-24" @default.
- W788054818 creator A5020439962 @default.
- W788054818 date "2014-01-01" @default.
- W788054818 modified "2023-09-24" @default.
- W788054818 title "Re-visiting the rule of law and principle of legality : judicial nuisance or licence?" @default.
- W788054818 hasPublicationYear "2014" @default.
- W788054818 type Work @default.
- W788054818 sameAs 788054818 @default.
- W788054818 citedByCount "0" @default.
- W788054818 crossrefType "journal-article" @default.
- W788054818 hasAuthorship W788054818A5020439962 @default.
- W788054818 hasConcept C111106434 @default.
- W788054818 hasConcept C127413603 @default.
- W788054818 hasConcept C138885662 @default.
- W788054818 hasConcept C142362112 @default.
- W788054818 hasConcept C27206212 @default.
- W788054818 hasConcept C78519656 @default.
- W788054818 hasConceptScore W788054818C111106434 @default.
- W788054818 hasConceptScore W788054818C127413603 @default.
- W788054818 hasConceptScore W788054818C138885662 @default.
- W788054818 hasConceptScore W788054818C142362112 @default.
- W788054818 hasConceptScore W788054818C27206212 @default.
- W788054818 hasConceptScore W788054818C78519656 @default.
- W788054818 hasIssue "4" @default.
- W788054818 hasLocation W7880548181 @default.
- W788054818 hasOpenAccess W788054818 @default.
- W788054818 hasPrimaryLocation W7880548181 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W1485677816 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W1487306748 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W15051537 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W1519318207 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W1522093021 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W1524102253 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W1551596960 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W1583257694 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W1761901885 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W180016067 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W2253218754 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W2271972385 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W2334409955 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W2411760929 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W2606893182 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W2618738779 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W3166806837 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W3205922189 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W3212238996 @default.
- W788054818 hasRelatedWork W852747068 @default.
- W788054818 hasVolume "2014" @default.
- W788054818 isParatext "false" @default.
- W788054818 isRetracted "false" @default.
- W788054818 magId "788054818" @default.
- W788054818 workType "article" @default.