Matches in SemOpenAlex for { <https://semopenalex.org/work/W9778823> ?p ?o ?g. }
Showing items 1 to 47 of
47
with 100 items per page.
- W9778823 endingPage "451" @default.
- W9778823 startingPage "431" @default.
- W9778823 abstract "Party-outonomie in internasionale koopkontrakteDie Weense Koopverdrag stel 'n eenvormige regsraamwerk vir die internasionale verkoop van goedere daar en is 'n invloedryke internasionale instrument. Die verdrag het tans 74 lidlande. Die verdrag beheers kontraksluiting sowel as die regte en verpligtinge van die koper en verkoper tot 'n internasionale koopkontrak. Artikel 6 van die verdrag gee erkenning aan die beginsel van kontrakteervryheid. Ingevolge artikel 6 mag die partye die toepassing van die verdrag uitsluit of, onderhewig aan sekere beperkinge, die effek van enige bepalings van die verdrag wysig. Dit bly steeds 'n kontroversiele vraag of van die verdrag onder artikel 6 moontlik is en of van die verdrag se toepassing uitdruklik moet geskied. Meeste skrywers ondersteun die standpunt dat onder artikel 6 sowel stilswyend as uitdruklik kan plaasvind, maar verskeie skrywers is ook die teenoorgestelde mening toegedaan. Daar bestaan regspraak vir beide standpunte. Indien van die verdrag inderdaad toelaatbaar is, moet stilswyende uitsluiting juis omskryf word ten einde te kan bepaal wat as sodanig kwalifiseer. Meeste skrywers is dit eens dat 'n regskeuseklousule wat die reg van 'n nie-lidland as die reg van toepassing op die kontrak aandui, op van die verdrag dui. Regspraak en bestaande literatuur getuig daarvan dat die korrekte interpretasie van 'n regskeuseklousule wat die reg van 'n lidland as die toepaslike reg aandui, steeds onseker is. Gesag bestaan vir die argument dat sodanige regskeuseklousule die toepassing van die verdrag uitsluit. Daarteenoor is die argument van sowel 'n hele aantal skrywers as in regspraak geopper dat hierdie regskeuseklousule geinterpreteer moet word as sou die partye 'n keuse ten gunste van die reels wat die betrokke regstelsel vir internasionale koopkontrakte daarstel, gemaak het. In die geval van 'n lidland, sal dit die Weense Koopverdrag wees. 'n Verdere aangeleentheid wat in hierdie artikel behandel word, is of artikel 6 die partye magtig om die Weense Koopverdrag as die reg van toepassing op hul kontrak te kies in gevalle waar dit nie andersins van toepassing sou wees nie. Al die gemelde vraagstukke word aan die hand van regspraak en die argumente van skrywers ontleed." @default.
- W9778823 created "2016-06-24" @default.
- W9778823 creator A5031044774 @default.
- W9778823 date "2011-01-01" @default.
- W9778823 modified "2023-09-24" @default.
- W9778823 title "Party autonomy and international sales contracts" @default.
- W9778823 hasPublicationYear "2011" @default.
- W9778823 type Work @default.
- W9778823 sameAs 9778823 @default.
- W9778823 citedByCount "0" @default.
- W9778823 crossrefType "journal-article" @default.
- W9778823 hasAuthorship W9778823A5031044774 @default.
- W9778823 hasConcept C138885662 @default.
- W9778823 hasConcept C27206212 @default.
- W9778823 hasConceptScore W9778823C138885662 @default.
- W9778823 hasConceptScore W9778823C27206212 @default.
- W9778823 hasIssue "3" @default.
- W9778823 hasLocation W97788231 @default.
- W9778823 hasOpenAccess W9778823 @default.
- W9778823 hasPrimaryLocation W97788231 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W1487306748 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W1505910333 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W1524102253 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W1551596960 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W1607679322 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W180016067 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W1960861139 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W2253218754 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W2264008052 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W2271836435 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W2278252415 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W2292944546 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W2398366522 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W2411760929 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W2605456647 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W2618738779 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W3166806837 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W3182197595 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W3212238996 @default.
- W9778823 hasRelatedWork W788054818 @default.
- W9778823 hasVolume "2011" @default.
- W9778823 isParatext "false" @default.
- W9778823 isRetracted "false" @default.
- W9778823 magId "9778823" @default.
- W9778823 workType "article" @default.